Buitenste Ruim

David Pierre Guetta, Frederic Riesterer, Giorgio Tuinfort, Kinda Vivianne Hamid, Madonna L Ciccone, Patrick Raymond Leonard

Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind

Uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke

Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel

Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis

Trivia about the song Buitenste Ruim by Die Heuwels Fantasties

On which albums was the song “Buitenste Ruim” released by Die Heuwels Fantasties?
Die Heuwels Fantasties released the song on the albums “Wilder as Die Wildtuin” in 2011 and “Alles Van Die Beste” in 2018.
Who composed the song “Buitenste Ruim” by Die Heuwels Fantasties?
The song “Buitenste Ruim” by Die Heuwels Fantasties was composed by David Pierre Guetta, Frederic Riesterer, Giorgio Tuinfort, Kinda Vivianne Hamid, Madonna L Ciccone, Patrick Raymond Leonard.

Most popular songs of Die Heuwels Fantasties

Other artists of