Drome en Ligte
Die klimaat hier in die Kaap
Dis goed genoeg om in die aand kaal te wees op straat
Die ouers en die polisie en almal anders uit
Ons verlede uit wat ons aanjaag
Sukkel om ons in te haal
Ons is wakker almal anders slaap
Haal hard asem hier in my nek
Klam skaamhare hotelbed, ons is wakker
Almal anders slaap
Almal anders
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte

'n Netjiese geraas
Ons geraamtes kry hul welverdiende wegkomkans
Om buite hul kassies vas te dans
Nie wat mens sê nie is dit
Dis hoe dit voel as vlymskerp woorde geweerskote
Permanente skade bedoel
As ek nou terug dink aan al die snert wat hulle my op hoërskool wou leer, besef ek nou
Ek weet selfs minder as wat ek kan onthou
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
Drome en lig, drome en lig, drome en ligte
(Drome en lig, drome en lig, drome en ligte)