Goeiemore Suid Afrika
Daar is niks hier binne my nie
Gee my 'n nice big one
Eks totally corrupted
Gee my 'n nice big one
Die struggle continues uninterrupted
Moenie rondfok nie
Moenie rondfok nie
Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye Goodbye Goodbye
Ek soek net 'n lekker vibe
Ek soek dit now-now
I want a Merc en 'n lening
Ek soek dit now-now
Die struggle is real
Hier onder die sambreel
Ek soek net te veel
Coca-Cola in my keel
Ek soek dit now-now
Ek soek dit now-now
Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye Goodbye
Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye Goodbye