Shangri-La [Live In Konsert]
Jy’s seker blind
As jy dink daar is iets moois aan hierdie ou gesig
Dalk is jy doof
Want as jy my kon hoor sou jy omdraai en weg hardloop
Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasko van ‘n mens sal terug kom?
Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat was te doelloos om saam die lewe te wag al is jy ver
Is jy naby aan my
Want mense en hul grense is vyande dit verander soos vir my
Ek hoop jy’s spyt
Ek dink ek’s dood
Ek hoop jy’s spyt
Ek dink ek’s dood
Shangri-la
Wat ookal jy dit noem

So ek hoop jy’s spyt
Ek dink ek’s dood
Ek hoop jy’s spyt
Ek dink ek’s dood
Shangri-la
Wat ookal jy dit noem
Shangri-la
Wat ookal jy dit noem
Shangri-la
Wat ookal jy dit noem
Shangri-la
Wat ookal jy dit noem
Wat ookal jy dit noem