Ek Sou Wou

Ek weet nie wat is jou agenda nie
Is dit besigheid of plesier?
Jy moet weet my tyd is duur

Ek wonder wat daar in jou kop aangaan?
Want as ek reg verstaan
Het jy klaar ‘n plan gehad

Wat het gebeur gisteraand want ek kan nie onthou nie
Toe ek weer sien is jy hier
Ek ken nie eers jou naam nie, wo ou ou

Wat het gebeur tussen ons want ek kan nie onthou nie
Dit was nie so beplan nie
Kan jy onthou?
Want ek sou wou

Besonders daar’s geen ander word vir jou
Ek dra my hart weer op my mou
Soos ek my arms om jou vou

Vuurwarm as ek aan jou lippe hang
Jy moet weet ek is nie bang
Om dinge met jou aan te vang

Wat het gebeur gisteraand want ek kan nie onthou nie
Toe ek weer sien is jy hier
Ek ken nie eers jou naam nie

Wat het gebeur tussen ons want ek kan nie onthou nie
Dit was nie so beplan nie
Kan jy onthou?
Want ek sou wou

Wat het gebeur gisteraand want ek kan nie onthou nie
Toe ek weer sien is jy hier
Ek ken nie eers jou naam nie

Wat het gebeur tussen ons want ek kan nie onthou nie
Dit was nie so beplan nie
Kan jy onthou?
Want ek sou wou
Want ek sou wou

Most popular songs of Georic Lomas

Other artists of Dance pop