Kuierleier
Ons is mos kuierleiers
Kuierleiers
Jy moet altyd sorg dat jou vuur bietjie hoër as buurman brand
Die musiek bietjie harder, die vastrap bietjie groter as syne stamp
Hier's dit lekker soos 'n cracker, maar langsaan gaan dinge maar agter toe
Vergeet van daai kant toe, kom bietjie die kant toe, hier vat ons vorentoe
Ooh, wat is die kans, wat is die kans dat ek en jy kan kuier
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier
'n Aand soos die, 'n aand soos die sal niemand mos kan weier
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuierleiers, dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik, groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk (Dis hoe die dinge lyk)
As jy vir kuierleiers kyk
Hier klap ons treffer op treffer, maar jy't nog nodig om spoed op te tel
Ek draai die volume op, dit gaan nie somme stop, dit is aan, ou pel
Ooh, wat is die kans, wat is die kans dat ek en jy kan kuier
Wat is die kans, wat is die kans dat ek en jy sal steier
'n Aand soos die, 'n aand soos die sal niemand mos kan weier
Sal niemand mos kan weier
Ons is mos kuierleiers, dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik, groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk (Dis hoe die dinge lyk)
As jy vir kuierleiers kyk
Hier hou ons groot konsert, ons sakkie-sakkie heel aand daar op blinkvosperd
Kyk die lekker spulletjie, ons looi hom, ja die aand is nog 'n vulletjie
Hierdie makietie, niks gat hom briek nie, niks gaan hom briek nie
Ons is mos kuierleiers, dans 'n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik, groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuierleiers kyk (Kuierleiers kyk)