Luuks

Lyk, ek weet hoe dit lyk
Kyk, ek het diep genoeg gekyk
Almal het gesê jy sal nooit kan wees, ek was 'n storieboek maar jy't my nooit gelees

Jy is meer as net 'n skinny jean, jy is meer as 'n mooi gesig
Hulle gooi jou met hulle woorde maar jy draai jou rug, want jy is meer as wat jy dink jy sien, hulle sal jou nooit kan ken
So ver agter dit lyk of hulle wen

Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks

Klink, ek weet hoe dit klink
'n Hart wat breek en jy moed wat sink
Almal het gesê jy sal nooit kan wees, ek was 'n storieboek maar jy't my nooit gelees

Jy is meer as net 'n skinny jean, jy is meer as 'n mooi gesig
Hulle gooi jou met hulle woorde maar jy draai jou rug, want jy is meer as wat jy dink jy sien, hulle sal jou nooit kan ken
So ver agter dit lyk of hulle wen

Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)

Ek sê jou nou
Ek sê jou nou
Ek sê jou nou
Ek sê jou nou, niemand anders kan dit vir jou doen nie
Ek sê jou nou, jy doen dit vir jouself

Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)

Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)
Want jy is luuks, luuks (Jy doen dit vir jouself)

Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks
Want jy is luuks, luuks

Most popular songs of Irene-Louise Van Wyk

Other artists of Middle of the Road (MOR)