Maak 'n Plan

Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja ons maak dat ons daarntoe gaan

Jy kan nie meer so sit en die tyd af tel nie
Ietsie moet gebeur wat nie teleurstel nie, sal 'n plan moet maak, jy gaan van jou kop af raak

Jy kan mos nie dae nie so weg wil wens nie
Daar kan mos nie nĂªrens 'n makietie wees nie, sal 'n plan moet maak, jy gaan van jou kop af raak

So wat's die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak

Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing

Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek

Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarntoe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja ons maak dat ons daarntoe gaan

Niks lekkerder om so impulsief te wees nie
Ons kan mos nie more eers begin te leef nie, sal 'n plan moet maak, jy gaan van jou kop af raak

So wat's die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak

Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing

Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek

Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarntoe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja ons maak dat ons daarntoe gaan

Jou planne maak weer jou regter hand wakker
Dis lekker hier saam met jou
Al raak jy al hoe makker en hou my net wakker dis lekker hier saam met jou

As jy by planne bly
Gaan jy lekker kry

Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing

Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek

Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing

Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek

Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarntoe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja ons maak dat ons daarntoe gaan

Most popular songs of Irene-Louise Van Wyk

Other artists of Middle of the Road (MOR)