Ek Is Boer

Hoekom moet ek vir my lewe vrees en my sleutels hang by die agterdeur?
Ons is mos nie bang
Wat het van ons land geword geweld en moord ons gaan oorboord
Iemand moet dit keer

Want ek is boer ek’s deel van die land
Hierdie is my grond
Die land is gewond

Want ek is boer ek’s deel van die land
My hart is seer
Ek kan die trane nie keer

Ek het ‘n vrou en ‘n kind en nog een oppad
My grootste vrees is dat jy hul wegvat
Vader gee my krag

Want ek is boer ek’s deel van die land
Hierdie is my grond
Die land is gewond

Want ek is boer ek’s deel van die land
My hart is seer
Ek kan die trane nie keer

Die Here is my Herder en ek kom niks kort nie
Hy laat my rus in groenweivelde Hy bring my by waters
Gee my nuwe krag
Hy lei my op die regte paaie tot die eer van Sy naam
Die eer van Sy naam

Want ek is boer ek’s deel van die land
Hierdie is my grond
Die land is gewond

Want ek is boer ek’s deel van die land
My hart is seer
Ek kan die trane nie keer

Want ek is boer ek’s deel van die land
My hart is seer
Ek kan die trane nie keer

Most popular songs of Ivan Roux

Other artists of Urban pop music