Foutief

Ek is jammer
Ek vergewe jou
Kom ons probeer nog ‘n keer bietjie harder en meer ek belowe jou

Ek is jammer
Ek vergewe jou
Ek bedoel dit ek sweer het my les nou geleer ek belowe jou

Ja ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van ver perfek is ‘n bietjie foutief

En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek’s ‘n bietjie foutief maar my liefde is nie

Dit is my skuld
Ek vergewe jou
Kom ons praat net daaroor werk dit deur begin oor ek is lief vir jou

Ek’s verkeerd gewees
Ek vergewe jou
Dis wat ons altyd sê tot die storm gaan lê ek is lief vir jou

Ja ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van ver perfek is ‘n bietjie foutief

En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek’s ‘n bietjie foutief maar my liefde is nie

En ek weet ek maak foute
En ek weet ek het jou te lief
En ek weet ook dat ek bitter van ver perfek is ‘n bietjie foutief

En ek weet jy vergewe gereeld
En ek weet jy vergewe te veel
En ek weet ek’s ‘n bietjie foutief maar my liefde is nie
Dalk is ek net ‘n bietjie foutief maar my liefde is nie

Most popular songs of Ivan Roux

Other artists of Urban pop music