Loof Hom Met die Tromme

ATTIE VAN DER COLF

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Prys Hom met jul stemme
Prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met viole
Loof Hom met 'n fluit
Loof Hom met klaviere en kitare
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Trivia about the song Loof Hom Met die Tromme by Jan de Wet

When was the song “Loof Hom Met die Tromme” released by Jan de Wet?
The song Loof Hom Met die Tromme was released in 2009, on the album “My Eerste Lofliedjies”.
Who composed the song “Loof Hom Met die Tromme” by Jan de Wet?
The song “Loof Hom Met die Tromme” by Jan de Wet was composed by ATTIE VAN DER COLF.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of