Ge Korsten (Keuspel) [Live]

Ek hoor nog die lied in die hawe (Van matrose van matrose)
‘n Lied wat vertel van hul dade (Waar matrose altyd gaan)

Ek en jy was so jonk toe die lewe se lente verskyn
Niemand het ons vertel van ‘n winter vol hartseer en pyn
Liefde is tog so wreed ons het dit nie geweet

As ek jou hier in my arms kan hou soos in ‘n droom liefling ‘n droom waar is jy nou?
As ek jou hier in my arms kan hou soos in ‘n droom liefling ‘n droom waar is jy nou? (Waar is jy nou?)

As ek jou hier in arms kan hou soos in ‘n droom liefling ‘n droom waar is jy nou?
Waar is jy nou?

Ken jy nie my naam nie?
Waarom ken jy my dan nie?
Kan jy nie onthou nie?
Vir jou vergeet ek nie

Hier is 'n mens ek het berou
Gee my jou hand ek soek na jou hier is 'n mens ek is alleen
Waarom nog wag?

Maak oop jou hart
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Hier is ‘n mens ek wil nie wag

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart neem dit nou
Hier is my hart net vir jou
Vir jou

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet

Most popular songs of Jannie Moolman

Other artists of Opera