Daar Doer In Die Bosveld

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby

Trivia about the song Daar Doer In Die Bosveld by Jim Reeves

When was the song “Daar Doer In Die Bosveld” released by Jim Reeves?
The song Daar Doer In Die Bosveld was released in 1972, on the album “My Friend”.

Most popular songs of Jim Reeves

Other artists of Country & western