Jy Is My Liefling [Single]

CISSIE COOPER, WILLIE COOPER

Jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde en die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld, o ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Trivia about the song Jy Is My Liefling [Single] by Jim Reeves

On which albums was the song “Jy Is My Liefling [Single]” released by Jim Reeves?
Jim Reeves released the song on the albums “You Are My Darling” in 1963, “Jy Is My Liefling” in 1963, and “Welcome To My World CD 11” in 1996.
Who composed the song “Jy Is My Liefling [Single]” by Jim Reeves?
The song “Jy Is My Liefling [Single]” by Jim Reeves was composed by CISSIE COOPER, WILLIE COOPER.

Most popular songs of Jim Reeves

Other artists of Country & western