Nooientjie Van De Ou Transvaal

Taffy Kikillus

As die awendskadus daal kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry in ons hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur gevare sal jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag my na jou toe lei
[ piano ]
Deur die jare deur...

Trivia about the song Nooientjie Van De Ou Transvaal by Jim Reeves

Who composed the song “Nooientjie Van De Ou Transvaal” by Jim Reeves?
The song “Nooientjie Van De Ou Transvaal” by Jim Reeves was composed by Taffy Kikillus.

Most popular songs of Jim Reeves

Other artists of Country