Noointjie Van Die Ou Transvaal

Taffy Kikillus

As die awendskadus daal kom
Ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie
Van die Ou Transvaal

Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag
So vry in ons hart sal ons liefde bly

Deur die jare deur gevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei

--- Instrumental ---

Deur die jare deurgevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei...

Trivia about the song Noointjie Van Die Ou Transvaal by Jim Reeves

On which albums was the song “Noointjie Van Die Ou Transvaal” released by Jim Reeves?
Jim Reeves released the song on the albums “Jy Is My Liefling” in 1963, “Up Through the Years” in 1965, and “Welcome To My World CD 11” in 1996.
Who composed the song “Noointjie Van Die Ou Transvaal” by Jim Reeves?
The song “Noointjie Van Die Ou Transvaal” by Jim Reeves was composed by Taffy Kikillus.

Most popular songs of Jim Reeves

Other artists of Country & western