Snor City

Dagsê liewe mense, ek is vandag jou gids (In Pretoria)
Ons is op soek vir net een skoon bolip (In Pretoria)
Want dit is die stad met geen bolip glad (Dis Pretoria)
Want orals in die strate is die fans van Country plate (In Pretoria)

Stap, slaap, eet, drink, dink, raak mal
Stap, slaap, eet, drink, dink, eet, slat mal in

(In Pretoria)
(In Pretoria)
(In Pretoria)
(In Pretoria)

Die grootste Afrikaanse stad in die Suidelike Halfrond
(Dis Pretoria)

Hoe verder ek loop, hoe minder raak my hoop (In Pretoria)
Dit lyk vir my 'n snor is meer nodig as a tjor (In Pretoria)
Hul ry 'n Ford Snortina en hul eet snorgasbord (In Pretoria)
Ek soek nou al jare vir 'n man sonder die hare (Van Pretoria)
O red, my liewe God, van die nare snor-komplot (In Pretoria)

As ek 'n terroris was sou ek 'n snorbom verwerp het

O, Meneer Snortjé, ek sien jou weer en weer (In Pretoria)
Dis iets in die lug, dit trek die haar uit jou gesig (In Pretoria)
Elke man se bek leef in die skadu van dié gek (In Pretoria)
O my liewe aarde, ek het te lank gepraat
Dis die man met die nare hare (In Pretoria)

Snor city
(Kom na die stad se hart hier)

Snor
(My boyfriend het ook 'n snor)
(My girlfriend het 'n snor, okay)
Snor city
(My girlfriend het 'n snor)
Snor city

Most popular songs of Johannes Kerkorrel

Other artists of Pop rock