Ek En Jy En Die Maan

CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VORSTER

Ja die hart is hard ek weet
Maar dit moet jy nooit vergeet
Dat ek jou nooit sal los nie

Dit wat ons het is soveel meer
So min gevat soveel gegee
Ons liefde kom so maklik

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand

Ons het bloed vir ons gesweet
Daar was gebou en afgebreek
Ons het bly veg vir dit wat saakmaak

Jy spoel die stil weg soos die reën
Jy laat my weet ek’s nooit alleen
Jy ken my goed weet hoe my siel praat

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand

Dis net ek en jy en die maan
Vanaand dans ons saam
Tot die sterre om ons val
En jy jou hart vir my oopmaak

Wees net jouself
Dis al wat tel
Dis net ek en jy
Ek en jy en die maan vanaand

Trivia about the song Ek En Jy En Die Maan by Karlien Van Jaarsveld

When was the song “Ek En Jy En Die Maan” released by Karlien Van Jaarsveld?
The song Ek En Jy En Die Maan was released in 2017, on the album “Sing Vir Liefde”.
Who composed the song “Ek En Jy En Die Maan” by Karlien Van Jaarsveld?
The song “Ek En Jy En Die Maan” by Karlien Van Jaarsveld was composed by CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VORSTER.

Most popular songs of Karlien Van Jaarsveld

Other artists of Pop rock