Die Fokkol Song

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Welkom op die airport
Dit is die jaar 2010
Ek neem aan julle is hier om sokkergames te sien
Ons het nou eindelik 'n kans om vir die wêreld iets te wys
Van ons vriendelike democracy so maak jouself maar tuis

Fokkol petrol, fokkol diesel, fokkol gas en fokkol krag
Fokkol water in jou whiskey
Fokkol jokes om voor te lag
Fokkol pille by die kliniek
Fokkol dokters as jy vra
Fokkol ouens om die vullis op jou pavements weg te dra

Ja, welkom in Suid-Afrika
Ja, welkom in Suid-Afrika

Op linkerhand, melani sien jy die ruins van Distrik Ses
Op regterhand 'n skollie met 'n knuppel en 'n mes
Ah, sorry oor die airportbus wat alweer 'n bietjie laat is
Sorry oor die potholes wat nog altyd in die straat is
Ons wil baie graag dit opfix maar die workers het gestaak
En net toe ons daai kak uitgesort kry het ons Eskom power weer opgeraak

Fokkol treine, fokkol taxis, fokkol geld en fokkol jobs
Fokkol robots wat nog werk
En fokkol traffic cops
Fokkol huise in die townships
Dit help nie om te kla
Daar's so fokken baie fokkol in Suid-Afrika

Ja, welkom in Suid-Afrika
Ja, ja, ja, welkom in Suid-Afrika

Ons het 'n moerse stadion hier langs die see gebou, touch wood
Maar ons is finished met apartheid en oranje-blanje-blou
Elke dorp het nou 'n nuwe naam
Net jammer daars niks geld nie
En moenie worry oor die squatterkamp net langs die sokkerveld nie

Mandela was ons eerste president, hy's nou 'n bietjie oud
Mbeki het hom opgevolg, dit was dalk ons eerste fout
Hulle toi-toi nou die hele wêreld vol en hulle sing umsjeni wami
En trek maar solank jou swemsuit aan, want hier kom Zuma, tsunami

Fokkol, fokkol, fokkol, fokkol, fokkol, fokkol, fokkol, fokkol

Nogsteeds fokkol

Trivia about the song Die Fokkol Song by Koos Kombuis

When was the song “Die Fokkol Song” released by Koos Kombuis?
The song Die Fokkol Song was released in 2008, on the album “Bloedrivier”.
Who composed the song “Die Fokkol Song” by Koos Kombuis?
The song “Die Fokkol Song” by Koos Kombuis was composed by ANDRE LE ROUX DU TOIT.

Most popular songs of Koos Kombuis

Other artists of