Lalie [Dub Remix]
Lalie, jy’t vir my gesê
So lank soos die lepel in die papbord lê
Solank soos Ouma nog kleinkindertjies wil hê
Sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat lê
Ek sien jou Sondag op die stoep
Ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n
Poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep
Poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep
Poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep
Poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep
O Lalie, o, hoekom is jy nognie kaal nie?
O, hoekom is jy nognie terug in die Transvaal nie?
O, moenie vir my sê jy’s alweer oppie paal nie
Wat dink jy van Solodor Dali, o Lalie
Lange nagte’s jy al vort
Lange dae wat weeke word
Ons pap begint al koud word in die bord, Lalie life is gans te short
Life is gans te short
Jou boyfriend dra jou rose aan
Maar roosblare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos die lepel in die papbord staan
So seker soos die lepel in die papbord staan
So seker soos die lepel in die papbord staan
Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie van die weskus
Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie, meisie van die weskus
Wat is daar vir breakfast, meisie van die weskus, wat het jy vir Krismis
Meisie van die weskus, ek vry jou nog disnis, meisie van die weskus, mind your own business
Meisie van die weskus
Meisie van die weskus
Lalie, jy’t vir my gesê
So lank soos die lepel in die papbord lê
So lank soos Ouma nog kleinkindertjies wil hê
Sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat lê