Binne My

Binne my
Is daar 'n plekkie vir jou
Waar vir ewig nie te ver is nie
En jy altyd wil onthou

Binne jou
Is daar ‘n plekkie vir my
Waar ek altyd net my bes wil gee
En my woorde rus kan kry

Ek is net ‘n mens ek’s man alleen (Man alleen)
Wat nou hier voor jou staan
Wil weet of jy my droom met my wil deel?

Ja dis net ‘n wens ons worteltjie (Worteltjie)
Want daar’s iets wat ek wil vra
Trou met my
My liefling sê tog ja

Binne my
Sien ek ons huisie by die see
Waar ek my arms om jou vou
Ons is saam in elke tree

Binne jou
Sien ek die hart van 'n Ma
Wat liefde vir ons kinders gee
En die Vader is ook daar

Ek is net ‘n mens ek’s man alleen (Ek's man alleen)
Wat nou hier voor jou staan
Wil weet of jy
My droom met my wil deel?

Ja dis net ‘n wens ons worteltjie (Ons worteltjie)
Want daar’s iets wat ek wil vra
Trou met my
My liefling sê tog ja

Ek is net ‘n mens ek’s man alleen (Ek's man alleen)
Wat nou hier voor jou staan
Wil weet of jy
My droom met my wil deel?

Ja dis net ‘n wens ons worteltjie (Worteltjie)
Want daar’s iets wat ek wil vra
Trou met my
My liefling sê tog ja
Trou met my
My liefling sê tog ja
Sy trou met my
My liefling sê toe ja

Most popular songs of Kurt Darren

Other artists of