Goud Of Diamante

En nou wat ‘n vrou vir altyd onthou
Is wat ‘n man sal doen om haar net ‘n bietjie langer vas te hou
Want hy’t klaar sy hart verloor op jou
Want hy’t klaar sy hart verloor op jou

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop

En nou wat ‘n man nooit sal verstaan
Is wanneer is genoeg genoeg en te min
Te min?
Want ‘n man weet nooit waar om te begin
Want ‘n man weet nooit waar om te begin

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop

‘n Hart van goud
Hart van goud
Geen goud of diamante

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante (Geen goud of diamante)
Gee ware liefde hoop

Geen goud of diamante kan liefde koop
Geen goud of diamante maak ‘n hart weer oop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop
Geen goud of diamante gee ware liefde hoop

Trivia about the song Goud Of Diamante by Kurt Darren

When was the song “Goud Of Diamante” released by Kurt Darren?
The song Goud Of Diamante was released in 2013, on the album “Seerower”.

Most popular songs of Kurt Darren

Other artists of