Laat die Klokke Lui

Jy sit maskara aan
Jy dink jou oë word dan mooier
Vir my
Maar agter al die lae van alles weet ek wie ek is en ken jy my?

Vyf minute later
En jy vra my om te wag
Trek aan wat jy wil
Binne my is alles stil
En ek wag net vir jou

Laat die klokke lui
Daar’s ‘n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
Net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en my siel rus

Laat die klokke lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Laat die klokke lui

Ek droom van jou alleen
Onder duine versteek
Wat die uurglaas breek
En onder al die aardse dinge lê jou siel en fluister binne my

En baie jare later
Sal dit alles net so wees?
Want jou liefde het geveg dat ek jou in my sal dra
En ek dra net vir jou

Laat die klokke lui
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
Net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en my siel rus

Laat die klokke lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Laat die klokke lui

Laat die klokke lui en lui
Want solank as ek lewe net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en my siel rus

Laat die klokke lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my

Laat die klokke lui
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
Net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en my siel rus
Bly by my

Laat die klokke lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Laat die klokke lui

Most popular songs of Kurt Darren

Other artists of