Misverstand
Jy vertel my 'n storie alweer
Nog 'n dag en nog 'n keer
En dit maak my moeg hou jou mond en hou by my verby
Jy gooi my hart op die vloer
Dink jy ek verloor?
Dink maar weer want ek begin maar net van voor
Oh woah oh oh oh
Dit was 'n misverstand
Groter as die wêreldoorlog was
En ek weet dis verkeerd maar ek kan myself nie keer
Oh woah oh oh oh
Dit was ‘n misverstand
Het so gehoop dat hierdie skoen sou pas
Ek moes maar probeer want ons almal weet
Probeer is die beste geweer
Ek het so gehoop jy was die een
Die een wat my gaan ondersteun
Maar dit was nie bedoel
Om te wees en dis beter af van hier
Jy gooi my hart op die vloer
Dink jy ek verloor?
Dink maar weer want ek begin maar net van voor
Oh woah oh oh oh
Dit was 'n misverstand
Groter as die wêreldoorlog was
En ek weet dis verkeerd maar ek kan myself nie keer
Oh woah oh oh oh
Dit was ‘n misverstand
Het so gehoop dat hierdie skoen sou pas
Ek moes maar probeer want ons almal weet
Probeer is die beste geweer (Hi ek’s besig los 'n boodskap)