Betl'hem-stal se Muis

W Dunbar

Ek is Betl'hem-stal se muis
Daar in 'n gatjie in die muur was my huis
Ek het gesien hoe 'n wonder gebeur
Toe Christus gebore is, 'n kindjie teer

Ek is Betl'hem-stal se muis
Daar in 'n gatjie in die muur was my huis
Moeder Maria het daar haar kind
In armoedige doeke gebind

Ek is Betl'hem-stal se muis
Daar in 'n gatjie in die muur was my huis
Ek het gesien hoe die herders kom
Met grootse eerbid aanbid hul hom

Ek is Betl'hem-stal se muis
Daar in 'n gatjie in die muur was my huis
Wyse manne het geskenke gebring
En ek kon hoor hoe die engele sing

Ek is Betl'hem-stal se muis
Daar in 'n gatjie in die muur was my huis
Ek is bly dat ek kan getuig
Hoe dier en mens voor Jesus kom buig

Ek is bly dat ek kan getuig
Hoe dier en mens voor Jesus kom buig
Ek is bly dat ek kan getuig
Hoe dier en mens voor Jesus kom buig

Trivia about the song Betl'hem-stal se Muis by Manuel Escorcio

Who composed the song “Betl'hem-stal se Muis” by Manuel Escorcio?
The song “Betl'hem-stal se Muis” by Manuel Escorcio was composed by W Dunbar.

Most popular songs of Manuel Escorcio

Other artists of African music