Dankielied

W W Dunbar

Dankie vir my nessie, Heer, so sê die voëltjie klein
Dit hou my snoesig warm met sy donsie sag en fyn

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Jesus

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Heer

Dankie vir my piering melk, miaau kietsie-kat so bont
Die liewe Heer sorg ook vir my want melk hou my gesond

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Jesus

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Heer

Dankie vir die lekker been, blaf Rocky en sy maat
Die Heer wil hê ons moet dit deel, ons blaf as ons wil praat

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Jesus

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Heer

Dankie vir my mamma Heer en vir my pappa sterk
En dankie vir U liefde groot en vir 'n Christen kerk

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Jesus

Dankie (Dankie)
Dankie (Dankie)
Dankie liewe Heer
Dankie liewe Heer
Dankie liewe Heer

Trivia about the song Dankielied by Manuel Escorcio

Who composed the song “Dankielied” by Manuel Escorcio?
The song “Dankielied” by Manuel Escorcio was composed by W W Dunbar.

Most popular songs of Manuel Escorcio

Other artists of African music