God is in Beheer

W Dunbar

Noag was reeds ses honderd jaar oud toe God eendag met hom praat
Jy moet dadelik begin om 'n boot te bou, ek stuur 'n vloedraam, maat
Die mense het gelag, die mense het gespot, hulle sê, jy is seker mal
Maar Noag het geweet sy God is in beheer toe die eerste reëndruppels val

God het alles onder beheer
Ja, alles het Hy onder beheer
Die sterre en planete hou Hy in Sy hand
Die reën en die wind, elke boom en plant
Visse in die see, voëls en diere op die land
Ja, God is in beheer

God en Dawid verslaan ou Goliat met 'n slingervel en a klip
Dapper Daniel red Hy uit die leeukuil, die koning was skoon verskrik
Die mense het gelag, die mense het gespot, hulle sê, jy is seker mal
Maar Noag het geweet sy God is in beheer toe die eerste reëndruppels val

God het alles onder beheer
Ja, alles het Hy onder beheer
Die sterre en planete hou Hy in Sy hand
Die reën en die wind, elke boom en plant
Visse in die see, voëls en diere op die land
Ja, God is in beheer
Ja, God is in beheer
Ja, God is in beheer

Trivia about the song God is in Beheer by Manuel Escorcio

Who composed the song “God is in Beheer” by Manuel Escorcio?
The song “God is in Beheer” by Manuel Escorcio was composed by W Dunbar.

Most popular songs of Manuel Escorcio

Other artists of African music