Om soos U te wees

Jakes Gerber

Om soos U te wees
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid

My soeke na U
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou
U bly getrou

Om soos U te wees (U te wees)
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid

My soeke na U (Na U)
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou

Soos ‘n vader wie omgee vir sy kinders
Soos ‘n herder wie soek tot hy vind
Soos ‘n koning wie regverdig regeer
Begeer ek o Heer om soos U te wees

Om soos U te wees (U te wees)
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid

My soeke na U (Na U)
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou

My soeke na U
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou

Trivia about the song Om soos U te wees by Manuel Escorcio

Who composed the song “Om soos U te wees” by Manuel Escorcio?
The song “Om soos U te wees” by Manuel Escorcio was composed by Jakes Gerber.

Most popular songs of Manuel Escorcio

Other artists of African music