Onder Die Invloed
Klaar oor die lyn getrap
Klaar dit gesê en doen wat ons mos wou
Ons het geweet wat dit moontlik in hou
Te laat om tyd terug te draai hier staan ons nou
Weer vir jou woorde val
Weer in jou oë van verleiding gekyk
Weer toegelaat dat jy my net gebruik
Daar’s iets in jou oë wat my hart uit laat struikel
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies?
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder jou invloed
Al sny ek jou nou uit
Als in my lewe en als in my kop
Al probeer ek bitter hard om te stop
Sonder ‘n waarskuwing daag jy weer op
Weer vir jou woorde val
Weer in jou oë van verleiding te kyk
Weer toegelaat dat jy my net gebruik
Daar’s iets in jou stem wat my altyd laat struikel
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies?
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies?
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder jou invloed
Op die bodem
Ek kyk op
Sien die lig voel hou dryf ek na bo
Los jou onder aan kettings gebind
Sal nie terug kyk nie
Nooit weer seerkry nie
Nooit weer seerkry nie
Onder die invloed het jy my lief
Is ek jou antwoord is ek altyd wie jy kies?