Suiderstrand

Nina Louw

Wanneer jy die pad vat
In vyfde rat
Ry oor die stopstrate
Gee pad
So vlieg Hanna int die straat af

Kyk die sterre laat in die aand
Branders en die strand
Spinnekoppe,slange,slakke en Herman
Ons almal sing saam

Hardloop in die see in
Julle is my nuwe begin
Leer my meer van jou seer
Praat weer oor daai een keer

Toe ons nie kon omgee
Ons kan nie nou omgee

Wanneer jy die pad vat
in vyfde rat
Ry oor die stopstrate
Gee pad!
So vlieg Hanna in die straat af

Kyk die sterre laat in die aand
Branders en die strand
Spinnekoppe,slange,slakke en Herman
Ons almal sing saam

Praat oor die lewe
En elke ding daarin
Nuus,evolusie,elkeen se visie,
die einde en die begin

Met julle maak alles sin
Met julle maak alles sin

Wanneer jy die pad vat
in vyfde rat
Ry oor die stop strate
Gee pad!
So vlieg Hanna in die straat af

Kyk die sterre laat in die aand
Branders en die strand
Spinnekoppe,slange,slakke en Herman
Ons almal sing saam

Dans in die reën
En skree in die wind
Ons is sterrekykers
Wat die lewe vind
Hierdie seën
Aan ons harte vasgevind
Ons is sterrekykers
Wat die lewe vind
Sterrekykers wat die lewe vind

Kan ons die pad vat
Na suiderstrand?
Ry oor die stopstraate
Gee pad!
Hanna wat vlieg in die straat af

Kyk die sterre laat in die aand
Branders en die strand
Spinnekoppe,slange, slakke
En Herman
Ons almal sing saam

Ons almal sing saam

Trivia about the song Suiderstrand by Nil

Who composed the song “Suiderstrand” by Nil?
The song “Suiderstrand” by Nil was composed by Nina Louw.

Most popular songs of Nil

Other artists of Gospel