Man Met Kitaar [Live]

Op die plaas Goedvertrouw is almal konings
En by die rivier het die son geskyn
Blou berge oral in die rondte en blou lug
Groen lê die lande swaar van die wyn

En die winter sien ons weer maar nou moet ons waai
Daar’s myle wat wag
En die man met kitaar moet vir die gelag betaal
Goebaai julle konings goebaai

N1 en twee en drie en vier en so aan jou eie route sixty six
En dit beteken alles
Dit beteken niks

Op Langebaan en Vredenburg goed gegaan maar hard gewurg aan die brandewyn
Brandewyn laat my staan want ek moet huis toe gaan

In die winter sien ons weer maar nou moet ons waai
Daar’s myle wat wag
En die man met kitaar moet vir die gelag betaal
Goebaai julle konings goebaai

In die winter sien ons weer maar nou moet ons waai
Daar’s myle wat wag
En die man met kitaar moet vir die gelag betaal
Goebaai julle konings goebaai
Goebaai julle konings goebaai
Goebaai julle konings goebaai
Goebaai julle konings

Trivia about the song Man Met Kitaar [Live] by Piet Botha

When was the song “Man Met Kitaar [Live]” released by Piet Botha?
The song Man Met Kitaar [Live] was released in 2003, on the album “Live at the Nile”.

Most popular songs of Piet Botha

Other artists of