Moenie Moenie Moenie

Moenie moenie moenie stop nie
Lekker kry raak mos nie op nie
Moenie nou ophou nie

Ons het die dae elkeen afgetel
Ons het gewag en somtyds was dit hel
Dit is ons beurt vanaand (Dit is ons beurt vanaand)
Dis ons beurt vanaand (Dis ons beurt vanaand)

Ek kannie glo dat ons nou hier is nie
Ek hoop die dag het nie ‘n einde nie
Kom ons gaan groot vanaand (Kom ons gaan groot vanaand)
Kom ons gaan groot vanaand (Kom ons gaan groot vanaand, kom ons dans)
Kom ons dans asof niemand kyk nie (Kom ons sing)
Kom ons sing asof niemand hoor nie
En ons wag al lank genoeg

Moenie moenie moenie stop nie
Lekker kry raak mos nie op nie
Moenie moenie moenie los nie
Niemand vat ‘n kans soos ons nie
Moenie nou ophou nie

Ons is op spoed ons het nie brieke nie
Ons kan net lag ons het nie trane nie
Dit is ons beurt vanaand (Dit is ons beurt vanaand)
Dit is ons beurt vanaand (Dit is ons beurt vanaand)

Kom neem ‘n foto dat ons kan onthou
Hoe lekker dit hier was hier saam met jou
Kom ons gaan groot vanaand (Kom ons gaan groot vanaand)
Kom ons gaan groot vanaand (Kom ons gaan groot vanaand, kom ons dans)
Kom ons dans asof niemand kyk nie (Kom ons sing)
Kom ons sing asof niemand hoor nie
En ons wag al lank genoeg

Moenie moenie moenie stop nie
Lekker kry raak mos nie op nie
Moenie moenie moenie los nie
Niemand vat ‘n kans soos ons nie

Moenie moenie moenie stop nie
Lekker kry raak mos nie op nie
Moenie moenie moenie los nie
Niemand vat ‘n kans soos ons nie
Moenie nou ophou nie

Trivia about the song Moenie Moenie Moenie by Ray Dylan

When was the song “Moenie Moenie Moenie” released by Ray Dylan?
The song Moenie Moenie Moenie was released in 2011, on the album “Verskietende Sterre”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)