Verskoning

Ek jol nie meer rond nie die boys drink alleen
Ek ruil die jol vir ‘n ander een
Laat kuier het skielik ‘n nuwe kleur

Hang by die bar saam met pelle wat braai
Watch die game tot die hoenders kraai dis verby
Jy’s die girl vir my

Verskoning jy is my verskoning
Verskoning ek kry nie genoeg van jou nie
My verskoning jy laat my voel soos ‘n koning
Hou my vas en bring jou tas vir my
Dis jou lekker wat my onderkry
Lekker jy

Gedink dis sports om die game te speel
Maar toe kom jy en jy buig die reël
Ek’s in jou span ek wil die doellyn met jou deel

‘n Stilleuur onder sterre slaap
Maak skielik sin as jy aan my raak dis verby
Jy’s die girl vir my

Verskoning jy is my verskoning
Verskoning ek kry nie genoeg van jou nie
My verskoning
Jy laat my voel soos ‘n koning
Hou my vas en bring jou tas vir my
Dis jou lekker wat my onderkry
Lekker jy

Verskoning jy is my verskoning
Verskoning ek kry nie genoeg van jou nie
My verskoning
Jy laat my voel soos ‘n koning
Hou my vas en bring jou tas vir my
Dis jou lekker wat my onderkry

Verskoning jy is my verskoning
Verskoning ek kry nie genoeg van jou nie
My verskoning

Trivia about the song Verskoning by Ray Dylan

When was the song “Verskoning” released by Ray Dylan?
The song Verskoning was released in 2008, on the album “Breek Die Ys”.

Most popular songs of Ray Dylan

Other artists of Middle of the Road (MOR)