Vat 'n Bietjie

Riaan Benadé, Marno van der Merwe

Hey tjommie
Kom ons vat ′n bietjie
Vat 'n bietjie
Gee my nog ′n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas

Wat sê jy?
Wat maak jy?
Dis koud hier
So bring jy die vuur?

Jy vat die langplaas
Met ′n groot haas
En kom deur
Want hier gaan die dinge gebeur

Met 'n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat ′n bietjie
Vat 'n bietjie
Gee my nog ′n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat ′n bietjie
Vat 'n bietjie vas

Wat praat hy?
Hoe loop hy?
Dit smaak my
Ons moet 'n oestertjie laat gly

Jy vat Tabasco
Jy gat 'n peper kou (Jy gat 'n peper kou)
Dit maak 'n bietjie seer
Maar dis hoe die dinge gebeur

Met 'n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas

Vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas

Nou ons almal ken vir Oom Skollie
En hy like mos daai ding sê van vat 'n bietjie vas
En soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas
Nou die langplaas pad loop straight tot op sy voorstoep
Jy kan net stop
Daar staan
En roep
En Oom Skollie sal jou bederf

Met 'n lekker dingetjie
Twee twee vingertjie
Ysie vleisie bring en braai

Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas, hey

Vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas, hey

Vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas

Vat 'n bietjie, vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop
Top my op
Kom ons vat 'n bietjie
Vat 'n bietjie vas

(Dissie vibe)

Trivia about the song Vat 'n Bietjie by Riaan Benade

When was the song “Vat 'n Bietjie” released by Riaan Benade?
The song Vat 'n Bietjie was released in 2020, on the album “Spontaan”.
Who composed the song “Vat 'n Bietjie” by Riaan Benade?
The song “Vat 'n Bietjie” by Riaan Benade was composed by Riaan Benadé, Marno van der Merwe.

Most popular songs of Riaan Benade

Other artists of