Brannewyn Laat My Staan

Ou brannewyn laat my staan
Ou brannewyn laat my staan
Ou brannewyn laat my staan
Want ek wil nou huis toe gaan

As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brandewyn was
Wie wil dan water hê?

Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan water hê?

O brandewyn die laat my so sing
Ja dis die brannewyn wat my so laat sing
O die brandewyn die laat my so sing
Dit lyk my nou hier kom 'n ding

En as die riviere vol vaal japie was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol vaal japie was
Wie wil dan water hê?

Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan water hê?

O die brannewyn laat my staan
Ja die brannewyn laat my staan
O brannewyn laat my staan
Want ek wil nou huis toe gaan

As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?

Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan wie wil dan wie?
Wie wil dan, wie wil dan eie wil dan wie?
Wie wil dan water hê?

O wie wil dan water hê?
O wie wil dan water hê?

Most popular songs of Ricus Nel

Other artists of Middle of the Road (MOR)