Hier en Daar

PIETMAN GELDENHUYS

As ek al my instrumente laai in my bakkie voor ek jou goodbye waai
Draai ek een keer terug om jou te soen dis wat die afskeid aan 'n mens kan doen

Ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar

Ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar in die aand bedaar

Jy't my liefde in 'n kluis gesit e die sluetels in jou hand gedruk
My huis is waar my lewe hoort, terug by jou my reis is oor

Ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar

Ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar in die aand bedaar

Ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar

Oe ek soek jou hier
En ek kry jou daar
Waar die maan in die oggend gaan lê
En die son in die aand bedaar in die aand bedaar

As ek al my instrumente laai in my bakkie voor ek jou goodbye waai

Trivia about the song Hier en Daar by Ricus Nel

Who composed the song “Hier en Daar” by Ricus Nel?
The song “Hier en Daar” by Ricus Nel was composed by PIETMAN GELDENHUYS.

Most popular songs of Ricus Nel

Other artists of Middle of the Road (MOR)