Ouskool - Boerseun

Dit was twaalf-uur laat op 'n September aand, jy't by my gestaan en my naam gevra, ek was uitgeslaan, ek kon nie verder praat
Ons het gesit op 'n Chevy se agterbak, gekyk na die sterre en die sekelmaan en praat oor die goed wat ek nie kan verstaan

Want ek's 'n ouskool boerseun, al die pad van Rustenburg, wat nog die deur vir jou sal oop maak
Ek sal jou dra op my rug en terug en wanneer dinge swaar raak, en jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun

Nou's dit twaalf jaar later, ons het huis gebou, daar was nie baie geld nie, op die plaas getrou
Ek het my rykdom gevind hier reg langs jou
As ek nou terug dink aan daai September aand, jy't gesĂȘ jy soek 'n man wat 'n vrou verstaan, wat deur goed of sleg haar op sy hande dra

Want ek's 'n ouskool boerseun, al die pad van Rustenburg, wat nog die deur vir jou sal oop maak
Ek sal jou dra op my rug en terug en wanneer dinge swaar raak, en jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun

Want ek's 'n ouskool boerseun, al die pad van Rustenburg, wat nog die deur vir jou sal oop maak
Ek sal jou dra op my rug en terug en wanneer dinge swaar raak, en jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun

Want ek's 'n ouskool boerseun, al die pad van Rustenburg, wat nog die deur vir jou sal oop maak
Ek sal jou dra op my rug en terug en wanneer dinge swaar raak, en jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun
Ja bly ek jou ouskool boerseun

Most popular songs of Ricus Nel

Other artists of Middle of the Road (MOR)