Spyt Kom Te Laat

Jy breek my hart en jou beloftes
Jy kla oor my en jy sien alles wat fout is
Jy soek iets nuuts, sê my wat kos dit
Om alles weer warm te maak wat skielik so koud is

Spyt kom te laat, kom te laat, dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak

Baby, jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê en daar's niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê, dan gaan jy my mis

Jy draai jou rug op dit wat waar is
Hoe kan ek dit reg maak as jy nie daar is
Ek't alles gegee maar niks gekry nie
En somtyds weet ek nie eers waaroor ons stry nie

Spyt kom te laat, kom te laat, dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak

Baby, jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê en daar's niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê, dan gaan jy my mis

Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat

Spyt kom te laat, kom te laat, dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Oh, spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak

Baby, jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is, dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê en daar's niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê, dan gaan jy my mis

Dan gaan jy my mis

Trivia about the song Spyt Kom Te Laat by Ricus Nel

When was the song “Spyt Kom Te Laat” released by Ricus Nel?
The song Spyt Kom Te Laat was released in 2013, on the album “Sout Van Die Aarde”.

Most popular songs of Ricus Nel

Other artists of Middle of the Road (MOR)