Tasse Vol Liefde

Sewe dae en sewe nagte in my gedagtes
Als om my herinner my aan jou
In my kar 'n tas vol liefde, 'n sak vol drome
Jy't dit met jou drukkies toe gevou
Oral waar ek gaan sal ek jou kry

Alles in my hart kry ek by jou, ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my soveel my goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare, met elke liewe straam op my kitare
Want jy sal my nooit wegstuur sonder tasse vol liefde en sakke vol drome van jou

Sewe honderd kilometer tot ek by jou is
Ek het nog 'n foto as ek jou mis
Ringtone van jou stem gemaak sodat ek jou hoor
Maak nie saak wie my vandag gaan bel nie
Oral waar ek gaan sal ek jou hoor

Alles in my hart kry ek by jou, ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my soveel my goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare, met elke liewe straam op my kitare
Want jy sal my nooit wegstuur sonder 'n soen op my spieëltjie, ons gunsteling liedjie
Tasse vol liefde en sakke vol drome van jou

Oral op die radio speel daardie favourite song van jou
Op my spieël 'n soen geplak wat my terug na jou sal vat

Alles in my hart kry ek by jou, ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my soveel my goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare, met elke liewe straam op my kitare
Want jy sal my nooit wegstuur sonder jou stem as my lui-toon, jou foto op my foon, 'n soen op my spieëltjie, ons gunsteling liedjie
Tasse vol liefde en sakke vol drome van jou
Sakke vol drome van jou
Sakke vol drome van jou

Trivia about the song Tasse Vol Liefde by Ricus Nel

When was the song “Tasse Vol Liefde” released by Ricus Nel?
The song Tasse Vol Liefde was released in 2013, on the album “Sout Van Die Aarde”.

Most popular songs of Ricus Nel

Other artists of Middle of the Road (MOR)