Afrika Sonsak

Ek's lief vir jou
Afrika sonsak
Ek's lief vir jou
Afrika son

Ons is lief vir jou
Afrika sonsak
Ons is lief vir jou
Afrika son

As ek kon weghol
Waarheen sou ek gaan?
Sou ek my trane
Begrawe ver hiervandaan?

Waar niemand my herken nie
Niemand my hoor sing
Niemand my verstaan nie
Niemand vir my wink en sê, ken ek jou nie?

As jy kon uitroep
Wat sou jy wou vra?
Bitter mooi aarde
O, land Suid Afrika

Ons bid vir jou survival
Ons hoop vir jou bestaan
Ons glo in jou revival
En sestig-duisend mans staan op
Ons sing vir jou

Ek's lief vir jou
Afrika sonsak
Ek's lief vir jou
Afrika son

Ons is lief vir jou
Afrika sonsak
Ons is lief vir jou
Afrika son

O, Kaapstad
O, Hexriviervallei
Droë Karoo
Bloemfontein verby

Gauteng, die Drakensberge
Limpopo en Transkei
Krugerwildtuin en die Bosveld
Waarookal die pad jou lei
Kom ry deur my

Ek's lief vir jou
Afrika sonsak
Ek's lief vir jou
Afrika son

Ons is lief vir jou
Afrika sonsak
Ons is lief vir jou
Afrika son

Uiteindelik sien ons jou meesterstuk
Oranje, rooi en dan goud
En ons capture die moment met foto's
Want een van die dae is ons oud

En dan kan ons sê ons was hier
By Bronkhorstspruitdam met 'n bier
Saam met Laurika Rauch op die N4
Mannetjies Roux nostalgie
Vergeet om my te vergeet
Maar vandag vergeet ek nie

Ek's lief vir jou
Afrika sonsak
Ek's lief vir jou
Afrika son

Ons is lief vir jou
Afrika sonsak
Ons is lief vir jou
Afrika son

Trivia about the song Afrika Sonsak by Robbie Wessels

When was the song “Afrika Sonsak” released by Robbie Wessels?
The song Afrika Sonsak was released in 2009, on the album “Afrika Sonsak”.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)