Banana Mango

Na ‘n ver geleë eiland het die Here my gestuur
Om te gaan help waar baie mense baie lyding moes verduur
En ek het terug gekom
En met my lewe aangegaan

En soos die wilgerbome groen raak is daar nog ‘n jaar verby
En as ek terug dink aan daai eiland dan herinner dit vir my aan my van al die vrugte
En al die diere

Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Papay banana
Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Shadek, zaboka

In die middel van die pad staan daar ‘n boerbok en sy lam
En ‘n skoeter moet eers uitswaai voor hy verder aan kan gaan
Maar hy’s gewoond daar aan
Dis soos bloed wat deur sy are gaan

En daar’s mangos en papayas rondom elke hoek en draai
En die varke lê en slaap asof hulle nooit kan raai hul gaan geslag word
En gebraai word

Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Poshom Capri!
Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Voel kanna

En daar’s piesangs en papayas mangos kiwis coconut
Pomelos pynappels papayas eende bokke en ‘n vark
In ‘n paadjie
In Haïti

Ja die vrugte en die diere keer die donker hoekies in
Van ‘n eiland se geheime wat die lig na vore bring
En ons gaan saam sing
En nuwe hoop bring

Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Papay bananas
Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Shadek, zaboka

Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Poshom Capri!
Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Voel kanna

Bananana mango bananana coco yeah
Bananana mango bananana coco yeah
Merci Jezi merci
Merci Jezi

Trivia about the song Banana Mango by Robbie Wessels

When was the song “Banana Mango” released by Robbie Wessels?
The song Banana Mango was released in 2012, on the album “Kaalvoet”.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)