Die Wissingbroers

Hoekom blink jou oë nie meer soos gister?
Hoekom is jou binneste verteer?
Waar het woestewaters dit kom omkrap?
Waar het stormsee dit kom beseer?

Ek kan sien hoe klou die seerkry aan jou kleed
Ek kan sien hoe die donker aan jou vreet
Maar nogsteeds maak jy ‘n tydjie om te lag
Al pla die dinge van jou hart jou elke dag

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n bietjie petrol oor

Ek bid nogsteeds dat winde weer sal terugdraai
Dat strome jul sal terugbring op die koers
Dat ou herinnerings nie meer sal seermaak
Vrede vir altwee Wissingbroers

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n biejtie petrol oor

Jou hart is lank nie meer in rat
Hy’t onbewustelik sy spoor verloor
Jou hart se wiele is te glad
En hy’t net ‘n biejtie petrol oor

Trivia about the song Die Wissingbroers by Robbie Wessels

When was the song “Die Wissingbroers” released by Robbie Wessels?
The song Die Wissingbroers was released in 2005, on the album “My Vissermanvriend Se Pa”.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)