Hou Vas Jou Matras

Daar's net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang
Dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang
In kamer 23 het ek gebly
Saam die grootste kakmaker van die kontrei

Hou vas
Jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos
Bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is

Naby die badkamer aan die einde van die gang
Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer

Hou vas
Jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos
Bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is

Ou De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim
Laat hy eers daaraan proe dan wen jy dalk sy game

Hou vas
Jou matras want de Vos is weer los
Hou vas jou matras want de Vos is weer los

Henno de Vos
Bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is

Henno de Vos
Bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma
Aanvaar hom, aavaaar hom soos hy is

Trivia about the song Hou Vas Jou Matras by Robbie Wessels

When was the song “Hou Vas Jou Matras” released by Robbie Wessels?
The song Hou Vas Jou Matras was released in 2005, on the album “My Vissermanvriend Se Pa”.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)