Lucky Rodrigos

ROBBIE WESSELS

Een aand op ‘n kuier by die Lucky Rodrigos Pub
Ontmoet ek twee susters hulle lyk vir my altwee sharp
Eers het ek gedink hier kom ‘n vry vir die aand
Min het ek geweet hier kom ‘n rollercoaster ride

Want ‘n suster is ok maar nog een daarby is taai
En dan is hulle nie net mooi nie hulle is nog boonop kwaai
Hoe moet ‘n man dit hou ?
Hoe gaan ‘n man kan wen?
Ek sal moet styf vas klou
Want ek wil jou leer ken

Maar hulle ry saam hulle bly saam hulle bad seker ook saam
En hulle dink saam hulle drink saam hulle snork seker ook saam
En hoe harder ek probeer my voet in die deur kry hoe verder moet ek eenkant staan
Al wat ek kan doen is om te wag vir my beurt en hulle vra my asseblief verstaan

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Dis donners onmoontlik

Soos die maande vlieg begin ek die stryd verloor
Ek is flou gebaklei ek het geen meer woorde oor
Elke keer as ek voel ek wen die stryd
Skel iemand weer vir iemand oor die selfoon uit

As ek oor kon gekies het sou ek jou weer wou ontmoet
Saam met al die surprises sou ek jou weer vriendelik groet
Met jou dans tot die son opkom
Met jou gesels tot die laatnaguur
Die heeltyd om jou drom
Want hier binne brand ‘n vuur

Maar julle bly saam julle ry saam julle bad seker ook saam
Julle dink saam julle drink saam julle snork seker ook saam
En hoe harder ek probeer my voet in die deur kry
Hoe verder moet ek eenkant staan
Al wat ek kan doen is om te wag vir my beurt
En hulle vra my asseblief verstaan

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Dis donners onmoontlik

Want al try ek hoe hard
Al sing ek hoe mooi
Al skeer ek my baard ek bly verloor

En ek wil net waai
Ek pak weer my tas
Maar ek like jou te kwaai ek try verstaan
Ek wil verstaan

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?

Hoe de moer doen mens dit?
Hoe doen ‘n mens dit?
Dis donners onmoontlik

Trivia about the song Lucky Rodrigos by Robbie Wessels

Who composed the song “Lucky Rodrigos” by Robbie Wessels?
The song “Lucky Rodrigos” by Robbie Wessels was composed by ROBBIE WESSELS.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)