Wolke

As die wolke al swaerder raak
Die lig kom nie deur
As die donderweer harder raak
Die blitse jou steur

Hou vas aan die lig my kind
Al voel dit daar’s geen
Die blitse bedaar eers as dit begin reën

Soos die môreson kop uitsteek
En ek langs jou sit
Dan voel ek jou gemoed my kind
Ek voel jou hart se punt

As my woorde nie troos nie
As my hart nie kan streel
Wat anders kan ons maak
As om liefde uit te deel

Soos ons keuses ons las bepaal
Ons harte ons koers
Soos die wêreld ons laat verdwaal
As ons vas kyk in sy rules

Sal die lig jou weer terugbring
Na waar hy jou gaan seën?
En verander dan jou trane
‘n Nuwe hemelreën
En verander dan jou trane
‘n Nuwe hemelreën

Trivia about the song Wolke by Robbie Wessels

When was the song “Wolke” released by Robbie Wessels?
The song Wolke was released in 2012, on the album “Kaalvoet”.

Most popular songs of Robbie Wessels

Other artists of Middle of the Road (MOR)