Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken

Marlese Kapp

Ons liefde's nie perfek nie ek weet
Ek ken die telling en jy sê
Jy's lief vir my hoe kan ek vir meer vra
Bly by my want ek sal
Jou weer terugvat en ek vra
Los die verskonings asseblief
Ek het dit als voorheen gehoor

Ek sal vergewe en vergeet
As jy by my sal bly
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken
En om van voor af te begin
Is net te veel vir my
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken

Die rigting wat еk nou inslaan
Is om ons liefde reg tе maak
Ek het jou nodig om my, by my, vir my
Bly by my

Ek sal vergewe en vergeet
As jy by my sal bly
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken
En om van voor af te begin
Is net te veel vir my
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken

Ek ken jou binne in en uit
Maak 'n besluit en bly daarby
Bly by my

Ek sal vergewe en vergeet
As jy by my sal bly
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken
En om van voor af te begin
Is net te veel vir my
En dis waar wat hulle sê
Bly by die duiwel wat jy ken

Trivia about the song Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken by Shine 4

When was the song “Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken” released by Shine 4?
The song Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken was released in 2007, on the album “So Elektries”.
Who composed the song “Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken” by Shine 4?
The song “Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken” by Shine 4 was composed by Marlese Kapp.

Most popular songs of Shine 4

Other artists of