Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie

Desiree Underwood, Marlese Kapp

Ek lewe in die oomblik
Maar ek kry net nie genoeg nie
Ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby
Ek verwag teveel van jou
Ek weet dis onregverdig
Met jou is ek soveel meer kan ons weer probeer

Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer

Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat vеrdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net niе genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer

Die tyd gaan te gou verby as jy by my is
Van gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet
Ek soek na ons paradys wat net jy my kan wys
Jy raak alles binne my ja dit maak my bly

Ek bewe ek lewe want als is vergewe
Ek soek dit net nog een keer

Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer

Met jou arms om my sien ek die toekoms
Die maan kan opkom en langs ons lê
Niks sal ons kan versteur nie
Kan dit aangaan ja vir altyd aangaan

Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink
Gee my meer gee my meer ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer
Gee my meer gee my meer ek soek meer

Ek kry net nie genoeg nie

Trivia about the song Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie by Shine 4

When was the song “Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie” released by Shine 4?
The song Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie was released in 2007, on the album “So Elektries”.
Who composed the song “Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie” by Shine 4?
The song “Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie” by Shine 4 was composed by Desiree Underwood, Marlese Kapp.

Most popular songs of Shine 4

Other artists of