Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop

Liesl Kriel

Ek het bly droom ek het bly hoop
My hart hier op my mou gedra
My hart is klein jou liefde's groot
Hoe sal ek ooit vir meer kan vra

Maar nou's ek klaar gesoek
Jy lees my soos 'n boek

Ek maak die deure van my hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou
Om saam te lewe, om saam te strewe
Ek maak die deure van my hart oop

Wanneer ek my hand in joune voel
Weet ek jy's vir my bedoel
Vind ek myself staar in jou oë
Weerspieël dat jy dieselfdе voel

Hierdie liеfde's goed
Dit vloei diep in my bloed

Ek maak die deure van my hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou
Om saam te lewe, om saam te strewe
Ek maak die deure van my hart oop

Is jy gereed my lief
Vir hierdie avontuur
Geen een kan ons opbreek
Dis ons twee vir altyd saam

Ek maak die deure van my hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou
Om saam te lewe, om saam te strewe
Ek maak die deure van my hart oop

Ek maak die deure van my hart oop

Trivia about the song Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop by Shine 4

When was the song “Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop” released by Shine 4?
The song Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop was released in 2007, on the album “So Elektries”.
Who composed the song “Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop” by Shine 4?
The song “Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop” by Shine 4 was composed by Liesl Kriel.

Most popular songs of Shine 4

Other artists of