Finale

Elke mens het 'n storie
Elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede 'n rede om te glo

Ek glo soos 'n kind
'n Sondaar by jou deur 'n dissipel by jou voete
Deur jou skoonheid meegesleur
O ek glo soos 'n kind
'n Sondaar by jou deur 'n dissipel by jou voete
Deur jou skoonheid meegesleur

Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo

Hoeveel moet ek vra
Wil jy saam my plaas toe gaan?
Hoeveel moet ek sê?
Ag trek tog net daai rokkie aan
Ek bel jou elke dag
Ek sien jou vriende lag
Maar my geheim kom net uit in die nag

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
Hey lalala hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala

Ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
Hey lalala hey lalala
Hey lalala hey lalala

Ons almal het ‘n plek waar ons eerder heen wil gaan
Al is dit dan ou Loftus of langs ‘n resiesbaan
Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein
Dis jou Blouwildebliksemsfontein

Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi ‘n kap en die skote het geklap
Daar by Blouwildebliksemsfontein

Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors kry ‘n straf dop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein

Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal ry mos dors kry ‘n straf dop as jy mors
Daar by Blouwildebliksemsfontein
Almal raak gekite jy mag nie ry nie jy moet hike
Daar by Blouwildebliksemsfontein

O Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

O die hond het my beskuit
Ja die hond het my beskuit
O die hond het my beskuit
Van die tafel afgesmyt

O as ek maar net weer kon
O as ek maar net weer kon
Kaal bolyf daar kan lê
In die Boesmanland se son

Maar die Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar ou lekker Boesmanland die vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
O ja die Boesmanland vat my hand
O ja die Boesmanland vat my hand

Wat ruk so?
Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Koot in die graanstoor?
Wat ruk so
Is dit tant Tok in die hoender hok?
Wat ruk so
Is dit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?
Wat ruk so
Is dit oom Jan wat wil slange vang?

Daar’s 'n ding wat ruk hy ruk skoon onbeskof
So staan maar terug pasop
Ek like die beat as hy drop drop
Dropit soos 'n disprin

Dropit soos 'n disprin
Dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil bad met jou vellies soos ‘n ouramkat steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam as jy dit drop soos 'n lekker ou Jan steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Wat ruk so?

O ek wil huis toe gaan na Mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O ek wil huis toe gaan na Mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek oor die kamp se drade heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

O ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

O ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Ek sal my woorde weer uitbasyn
Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot
Want Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Ons vir jou Suid Afrika
Ons vir jou Suid Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos ‘n rots staan ‘n nasie saam
Ons vir jou Suid Afrika
Ons vir jou Suid Afrika

Most popular songs of Snotkop

Other artists of