Smoorverlief

Kannie wag nie (Kannie wag nie)
Kannie wag om weer ‘n dag te deel met jou
Jou vashou

Kannie wag nie (Kannie wag nie)
Kannie wag om weer jou lyf teen my te voel
Jou te soen

So smoorverlief en ek weet dat ek jou my alles sal gee
So smoorverlief en dit voel dat ek enigiets vir jou sal doen want

Want saam met jou is my lewe soveel beter
Dis ‘n droom wat ek vir ewig saam met jou wil deel bring my rede
Om te lewe en ek brand om jou te sê hoe verlief jy my nou het

Ek’s verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Op jou
Smoorverlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)

Kannie wag nie (Kannie wag nie)
Kannie wag om more langs jou op te staan
Ek verlang

Kannie wag nie (Kannie wag nie)
Kannie wag om al jou drome saam te deel
Dis unreal

So smoorverlief en ek weet dat ek jou my alles sal gee
So smoorverlief en dit voel dat ek enigiets vir jou sal doen want

Want saam met jou is my lewe soveel beter
Dis ‘n droom wat ek vir ewig saam met jou wil deel bring my rede
Om te lewe en ek brand om jou te sê hoe verlief jy my nou het

Ek’s verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Op jou
Smoorverlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)

In my hart in my hart vir ewig
En dis soveel soveel beter
Jy’s my rede om te lewe

En ek voel en ek voel gelukkig
In jou liefde voel ek veilig
Jy’s my engel (Saam met jou)

Dis ‘n droom wat ek vir ewig saam met jou wil deel
Bring my rede om te lewe en ek brand om jou te sê hoe verlief jy my nou het

Want my lewe soveel beter
Dis ‘n droom wat ek vir ewig saam met jou wil deel
Bring my rede om te lewe en ek brand om jou te sê hoe verlief jy my nou het

Ek’s verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Op jou
Smoorverlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
Verlief (Verlief)
So verlief

Most popular songs of Snotkop

Other artists of